BAIE boorlinge van Pearston ploeg terug in hul tuis dorpie om die minder bevorregte te help. Hier is ’n paar sprankelende voorbeelde.Dr. Riaan Flooks wat tans in Bloemfontein praktiseer het alreeds R30000 geskenk vir die laerskool. Gus Simmons ’n prokureur het R10000 geskenk vir die U.C.S.S.A-kerk . Marshall Minnie ’n prokureur het alreeds baie donasies an Pearston geskenk.
Pearston-inwoners ontvang skenkings
Charl Strydom
|

Pearston-inwoners ontvang skenkings
Charl Strydom
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Biblioteek aan Laerskool Michausdal geskenk
DIE AVBOB-stigting het verlede week ’n omskepte skeepshouer vol boeke aan die Laerskool Michausdal in…
by
Wilna De Klerkon
-

Marlow-manne trap meer as 1 000km vir skool
TWEE personeellede van die Hoër Landbouskool Marlow buite Cradock en ’n ondersteuner van die skool,…
by
Wilna De Klerkon
-

Pearston jeug vier Kinderbeskermingsweek
DIE Pearston Victim Support Centre het tydens Kinderbeskermingsweek ’n mini-marathon vir die jongklomp van die…
by
Medewerkeron
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.