Komani Karoo Express
-
DIT was vandag sewentien dae gelede nuwejaar toe daar, volgens statistiek 45% van Suid Afrika se mense nuwejaarsvoornemens gemaak het. Volgens dieselfde statistiek sal net 8% van hulle by hierdie voornemens hou.
-
NÁ 30 jaar se toewyding en leiding by Haystead en Ford op Middelburg, word dr. Pierre Botha nou sy aftrede gegun.
-
TAMBOEKIESVLEI by Hertzog in die Katriviervallei het oor die Kersvakansie afskeid geneem van een van sy oudste inwoners.
-
DIE Hoër Volkskool het baie moeite gedoen om hul nuwe gr. 8’s welkom te heet. Dié nuwelinge het vir twee dae in ’n tentedorp by die skool gekamp.
-
MIDDELLAND Senior Sekondêre Skool in Midros (Middelburg) is trots op Quinton Mlungwana, hul top matrikulant van 2018.
-
THE matric class of Gill College made everybody proud by achieving a 100% pass rate with 68.42% achieving bachelor passes and 28.07% getting diploma passes.
-
SANDISWA Nkohla started his brick manufacturing business two years ago, after having become unemployed.
-
DIE gemeeenskap van Michausdal by Cradock het voor Kersfees ’n wonderlike geskenk van Inxuba Yethemba-munisipaliteit (IYM) ontvang.
-
INXUBA Yethemba Municipality’s Municipal Manager, Xolela Msweli, has sent wishes for the communities of Cradock and Middelburg during the festive season.
-
Wat is van die versoeke wat Kersvader vanjaar van die kleinspan ontvang het? Mid-Karoo Express het ’n paar kinders gevra om hul Kerslysie met ons te deel.







