Komani Karoo Express
-
Eduan Jack Ferreira – die “wilde plaasseuntjie” van die plaas Paradys net buite Cradock – is as Mid-Karoo Express se Voorblad Kersbaba aangewys!.
-
Instead of the usual braai – which you would most probably be doing a lot of this time of year – why not whip up something delicious and easy for your guests?
-
DOMINEE Attie van Wyk, geliefde predikant van Cradock Noord NG-gemeente vir die afgelope 11 jaar, verlaat Suid-Afrika gedurende die middel van Januarie om hom permanent in Skotland te gaan vestig.
-
ASOF beurtkrag nie genoeg is nie, het die ganse Fort Beaufort Dinsdag en Woensdag sonder water gesit, sonder enige vooraf waarskuwing.
-
AS diereliefhebber was dit vir Linda Opperman ondraaglik om die lyding van honde van alle soorte in en om Hofmeyr te sien.
-
BAIE dikwels wonder ek hoeveel mense nog soos van ouds hul huise ’n behoorlike van-hoek-tot-kant-skoonmaak gee? In my kinderdae was dit by elke huis tweede natuur.
-
DIS volgende week Kersfees en terwyl ons almal Kerspartytjies, geskenke en ’n paar dae by die see beplan, is dit ook ’n goeie tyd om aan die ou te dink wat dalk in ’n asblik moet krap sodat hy ’n flentertjie korsie kan kry om as Krismismaal te geniet
-
-
THREE young girls from Belgium, who have just completed their internship training in social educational caring, in special care centres Nonzamo and Lukhanyo, in Linglihle, Cradock, have spent their last few days in South Africa visiting Cradock’s his
-
FORD last year launched a revamped Kuga in the hopes that it would make potential SUV buyers take a second look at the vehicle, which had been the pariah of the motoring industry the past couple of years.







