Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • ’n VERGADERING om die voortslepende riool- en waterprobleme te bespreek, is verlede Donderdagaand in die stadsaal op Cradock gehou en alhoewel hierdie saak almal in die dorp raak, was die opkoms teleurstellend.

    by

    on

  • INWONERS van Middelburg en Midros het verlede Woensdag ’n dringende vergadering bygewoon in ’n desperate poging om hul griewe te lug oor die waterkrisis wat die dorp nou al weke lank teister.

    by

    on

  • ’n LEESGERIEF wat in ’n stadium ’n plattelandse gemeenskap se trots was, het die afgelope dekade in ’n spreekwoordelike seer oog ontaard.

    by

    on

  • CRADOCK Kindersorg en die gemeenskap van Michausdal het ’n duidelike boodskap van, “Genoeg is genoeg” uitgedra tydens hul protesoptog gedurende die sestien dae van aktivisme teen nie-geweld teenoor vroue en kinders.

    by

    on

    Michausdal hou protesoptog teen geweld
  • NÁ ’n afwesigheid van meer as 180 jaar, en ten spyte van ’n moeisame proses wat vertraag is deur administratiewe rompslomp, is die eerste trop vrylopende leeus uiteindelik hervestig op die vlaktes van die Karoo.

    by

    on

    Die koning is terug in die Karoo ná 180 jaar
  • VERSKRIKLIK baie min, indien enige, van vandag se laaities weet wat bies is. Ons lewe mos reeds lankal in die era van melkskommels wat uit massiewe glase in restaurante deur dik strooi- tjies opgeslurp word. In ’n magdom geure, smake en kleure.

    by

    on

    Bies laat jou mos bokspring nes ’n jong kalf
  • VANDALISME in die Fort Beaufort dorpskerkhof, deur rondloperdiere en mense, het daartoe gelei dat baie naasbestaandes die grafte van hul geliefdes deesdae met ’n staalheining omhein om dit te probeer beskerm.

    by

    on

    Heinings opgerig om grafte te beskerm
  • TWELVE exceptional vehicles will battle it out for the ultimate automotive accolade: the 2019 AutoTrader South African Car of the Year.

    by

    on

    AutoTrader SAs12 finalists announced
  • ROLL up, roll up – the modern-day circus, started by an English horseman, Philip Astley, in 1768, has just turned 250 years old and will be visiting Graaff-Reinet this weekend!.

    by

    on

    McLaren Circus in Graaff-Reinet this weekend
  • THE Dohne Merino Breed Society bid farewell to one of their own, James Cameron McMaster, who died on November 25 at the age of 81.

    by

    on

    Dohne Merino society says farewell to Cameron McMaster

Gift this article