Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • OP Woensdag, 9 Januarie was ek, Koos Swanepoel van Somerset-Oos, opgeneem in die Netcare Greenacres-hospitaal vir die verwydering van kanker aan my linker nier en ’n kankeragtige klier.

    by

    on

  • ’n GESIN van Middelburg is al hul besittings kwyt nadat hul grasdakwoning verlede Donderdag deur ’n verwoestende brand in puin gelê is.

    by

    on

    Huis brand af, waterkrisis eskaleer
  • LEERDERS en personeel van die Laerskool Cradock het verlede week met ’n saalbyeenkoms spontaan begin hande klap toe die skoolhoof, Marietjie Maré, aangekondig het dat hulle ’n skenking van R10 000 ontvang het.

    by

    on

    Skool is dankbaar vir skenking
  • AGT rekords het tydens die Hoërskool Middelburg se kleure-atle-tiekbyeenkoms, wat op 18 Janua-rie plaasgevind het, gespat.

    by

    on

    Middies-atlete laat die rekords spat
  • ANY NEWS TIPS? Send an email to midkaroo@media24.com.

    by

    on

  • HAVE you made training and fitness part of your New Year’s resolutions?.

    by

    on

    Be safe while exercising and building the ‘new you’ this year
  • DIE Hoër Landbouskool Marlow het vanjaar drie nuwe onderwysers, Michael Marx, Marlise Cronjé en Francois Naudé, verwelkom.

    by

    on

    Marlow verwelkom drie onnies
  • CRADOCK-rugbyklub het verlede jaar groot sukses op die rugbyveld behaal.

    by

    on

    Cradock se rugbyspan presteer groot
  • BAIE boorlinge van Pearston ploeg terug in hul tuis dorpie om die minder bevorregte te help. Hier is ’n paar sprankelende voorbeelde.Dr. Riaan Flooks wat tans in Bloemfontein praktiseer het alreeds R30000 geskenk vir die laerskool. Gus Simmons ’n pro

    by

    on

    Pearston-inwoners ontvang skenkings
  • DIE Walter Battiss-kunsmuseum in Pauletstraat, Somerset-Oos kry ’n nuwe en verfrissende asem in 2019.

    by

    on

    Doyen van SA kuns se 113de verjaardag herdenk

Gift this article