Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • SOMERSET East residents are up in arms about the filthy state their otherwise beautiful little town, at the foot of the Boschberg, is in.

    by

    on

    Disgruntled residents complain about rubbish
  • NEVER underestimate the power of an inspiring teacher! When Tessa O’Halloran was attending Grade 2 in Botswana, she came home from school one day and told her mom, Helen, all she had been taught about global warming.

    by

    on

    (NB subs: plasticity. is written lower case with full stop. Don’t change.
  • CRADOCK se plaaslike kunstenaars wat verlede jaar ’n baie suksesvolle uitstalling van hulle werk gehou het, gaan vanjaar weer die publiek geleentheid gee om hulle talent te geniet.

    by

    on

    Cradock-kunstenaars deel binnekort talent
  • ALTESAAM 95 atlete van die Primêre Skool Karel Theron op Middelburg het op 25 Januarie aan die laerskole dorp-atletiekbyeenkoms op Midros deelgeneem.

    by

    on

    KT-atlete skitter by byeenkoms
  • In verlede week (17 Januarie) se Mid-Karoo Express is daar in die berig “Dr. Pierre Botha tree af ná vier dekades by Heroldt Groep” verkeerdelik na Pierre Botha van Haystead en Ford op Middelburg as dr. Pierre Botha verwys.

    by

    on

  • EEN van Graaff-Reinet se bekendste inwoners, D.S. “Patrys” Smith en sy gade, Helen, het dié dorp op 21 Januarie vaarwel geroep toe hulle na Port Elizabeth verhuis het.

    by

    on

    Smiths verlaat Graaff-Reinet
  • NADAT stigter Katie du Plessis uitgetree het, is die Hofmeyr-museum aan die Hofmeyr VLV oorgegee vir die hantering en bestuur daarvan.

    by

    on

    Hofmeyr-museum nou onder VLV beheer
  • DIE Hoërskool Newtown op Fort Beaufort het onlangs besoek van ’n verslagspan van eTV se Nuusdagom8 ontvang.

    by

    on

    TV-kanaal besoek sukkelskool van Fort Beaufort
  • TERWYL ’n petisie in Cradock en Middelburg sirkuleer om water- en riooldienste terug aan die Inxuba Yethemba-munisipaliteit (IYM) oorgedra te kry, het die situasie oor lekkende waterpype, gebrek aan dienslewering en rioolstorting nou kookpunt bereik.

    by

    on

  • DAAR is onlangs ’n insit op Hofmeyr gehou. Maar wat presies is ’n insit?.

    by

    on

    Hofmeyr-gemeenskap hou insit

Gift this article