Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • OP 28 Januarie het die Middelland Senior Sekondêre skool in Middelburg behoorlik gedruis van opgewondenheid toe die hoofleiers vir 2019 aangekondig is.

    by

    on

    MSSS se hoofleiers vir 2019
  • DIE Laerskool Cradock bars omtrent uit sy nate met ’n leerdertal wat van 2016 tot vanjaar met 16% (van 393 tot 456 leerders) gegroei het.

    by

    on

  • DIE swaar weer die afgelope Maandag het nie net verligting vir die droë Cradock gebring nie, maar ook groot skade, wat tot groot protes onder inwoners gelei het.

    by

    on

  • Cradock Kankersorg, wat na die belange van kankerlyers omsien, het ook na die gemeenskap uitgereik en twee van hulle rolstoele wat in onbruik geraak het, aan twee verdienstelike inwoners van Michausdal oorhandig.

    by

    on

    Kankersorg skenk rolstoele
  • DIE Suid-Afrikaanse Polisiediens in Graaff-Reinet het verlede week met ’n reeks uitreikprogramme na plaaslike skole begin.

    by

    on

    SAPD besoek Asherville Sekondêr
  • MEGAN Newton van die Hoërskool Middelburg het tydens die Zone Dorpsatletiekbyeenkoms op 26 Januarie in KwaNonzame, Middelburg die eerste plek met ’n hoogte van 1.5m in die hoogspring vir meisies o.15 behaal.

    by

    on

    Middies vaar goed by dorpsbyeenkoms
  • CRADOCK-polisie het weer ’n groot slag teen die dwelmoorlog onder die plaaslike gemeenskap geslaan toe hulle op bykans ’n halfmiljoen rand se dwelms beslag gelê het.

    by

    on

    Polisie lê beslag op bykans R500 000 se dwelms
  • ) religiousAPK-gemeente: Eredienste word elke Sondag om 09:30 in die AP-kerk in Pauletstraat, Somerset-Oos gehou. Die tye van dienste kan verander.

    by

    on

  • THE Retired Nurses Forum has been established at Dr Beyers Naude Municipality.

    by

    on

    Retired nurses establish forum
  • DIE Bestuur van VLVK Sirkel Cradock, wat bestaan uit ses takke, het verlede week ’n voor-konferensie-bestuursvergadering in Cradock gehou.

    by

    on

    Sirkel Cradock hou vergadering

Gift this article