Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • INXUBA Yethemba Local Municipality received an unqualified audit opinion for the second year in a row from the Auditor General during the council meeting held on January 29.

    by

    on

  • TERWYL baie boere in Cradock-distrik juig oor wonderlike reën wat op hul plase uitgesak het, hou boere in ander dele van die distrik elke dag nog angstig die wolke dop.

    by

    on

  • IN Hofmeyrdistrik het die landbouers verskeie buurtwagstelsels gestig en hierdie manne en vroue ry om die beurt snags roetes om veediefstal en ander ongerymdhede te probeer bekamp en in die kiem te smoor.

    by

    on

    Veediefstal neem toe op Hofmeyr
  • DIE Hoër Landbouskool Marlow se atlete het die afgelope naweek aan die jaarlikse Cradock Sone-atletiekbyeenkoms op Cradock deelgeneem.

    by

    on

    Marlow-atlete beste in Cradock-distrik
  • UNION High celebrated its founders’ weekend on February 1 and 2.

    by

    on

    Union High celebrates century
  • ’n VERGADERING om die dorp se haglike water- en elektrisiteitsprobleme te bespreek, is verlede Vrydag in die sysaal van die stadsaal gehou.

    by

    on

  • DIE nuwe, trotse gr. 8’s van Gill-Kollege op Somerset-Oos, het op 22 Januarie hulle Gill-baadjies van die senior leerders ontvang.

    by

    on

    Gill-jongetjies amptelik ingelyf
  • ’n OUDSKOLIER van die Hoërskool Cradock wat uitblink in bykans enige sport-soort, is genooi om in Egipte aan ’n vyfkamp-oefenkamp deel te neem.

    by

    on

    Cradock-atleet genooi na Egipte
  • ’n MAN wat al diep spore by die Hoërskool Cradock getrap het, is vanjaar aangestel as hoof van dié skool.

    by

    on

    Nuwe skoolhoof vir CHS
  • SOCIETY often regard feral cats as a nuisance, and indeed they can become quite a plague.

    by

    on

    Cats’ lives matter too

Gift this article