Saam-saam loop hulle die ekstra myl om een van Hermanus se mees geliefde toeristeaantreklikhede skoon en netjies te hou. Die Cliff Path was al om verskeie redes in die nuus,…
GANSBAAI – American Trevor Deruisé didn’t plan to become a winemaker. He certainly didn’t plan to end up making award-winning wines at the southern tip of Africa. But sometimes the…
Music lovers are in for an extraordinary treat as FynArts presents the Old Harbour Sunset Concert on Friday 28 February featuring two of South Africa’s most celebrated vocal talents against…
Louisa Maria Kinniar, ‘n geliefde en gerespekteerde inwoner van Caledon, is op 28 Desember in die ouderdom van 93 jaar oorlede. Tannie Louis, soos almal haar genoem het, is op…
American climber Alex Honnold, 40, made history by becoming the first person to free solo climb Taiwan’s Taipei 101 skyscraper without ropes, harness, or safety net.
Die begin van ‘n nuwe skooljaar word altyd met opgewondenheid begroet. Leerders sowel as onderwysers is ná ‘n lang somervakansie uitgerus en sien uit na die bedrywighede van die jaar.…
Die Hoërskool Overberg in Caledon het sy tradisie van ‘n 100%-matriekslaagsyfer weer eens gestand gedoen. Die 94 matriekleerders van 2025 het besonder goed gevaar. Altesaam 77 het met graad-toelating geslaag…
Die vakansieprogramme wat die Caledon-biblioteek elke skoolvakansie vir laerskoolleerders aanbied, is iets waarna die kinders altyd uitsien. Die Desember-program was kort en het net oor drie dae gestrek, maar dit…
Music lovers are in for a sophisticated treat as the Hermanus Music Society presents an intimate chamber music concert featuring the exceptional talents of clarinetist Féroll-Jon Davids and pianist Nina…