Die Theewaterskloof-munisipaliteit se uitvoerende burgemeester, raadsheer Lincoln de Bruyn, het onlangs lede van verskeie dienssentrums vir senior burgers in die TWK-omgewing met ‘n oggendtee in die Victoria-saal in Caledon onthaal.…
November was Mansgesondheidsbewusmakingsmaand. 1 Desember was Internasionale Dag vir mense met gestremdhede en in November was dit Waarderingsdag vir Familieversorgers. Mans is in die algemeen minder geneig om oor hul…
One of South Africa’s most beloved acoustic rock bands is heading to the heart of the Overberg region next month when Watershed takes the stage at Elgin Railway Market on…
Sondag het dit kompleet soos uit toeka se dae gelyk toe die Botrivier-stasie gewemel het van mense. Gewoonlik is daar ‘n markie by die stasie, waar van vars vrugte en…
Back in 1947 streetcars were trams usually running on rails. Tennessee Williams gave his play A streetcar named Desire, the name based on the tram route in New Orleans which…
Music lovers have something special to look forward to this summer. The beloved Paul Clüver Amphitheatre in Elgin is opening its doors once again, bringing South Africa’s top artists to…
Sonia Jacobs se boek Net Een Traan is vroeg in 2024 aanlyn bekendgestel. (“ ’Net een Traan’ ná Pakkies” Hermanus Times, 6 Maart 2024). Dit was ‘n groot oomblik vir Sonia…
Die Caledon-biblioteek bied ‘n gereelde diens by die Heidehof Tehuis vir Bejaardes aan waar inwoners in die gerief van hul eie omgewing biblioteekboeke uitneem. Tannie Thelma Petersen (95), ‘n inwoner,…
‘n Troeteldier is nie net ‘n wag by die hek nie, maar ‘n lewende wese wat van jou afhanklik is vir sorg, aandag en beskerming. Baie ongelukke en siektes onder…
Die groen boomblare is ‘n bewys van die nuwe seisoen wat aangebreek het namate die koue weer terugtrek en vir die warm son plek maak. So ontwaak verskeie diertjies ook…