Alida Buckle
-
‘n Bejaarde egpaar van Citrusdal, wat van bedrog, kuberbedrog en geldwassery aangekla is, is Maandag op ‘n piekniekbankie in Jacobsbaai dood aangetref. Hulle moes dieselfde dag vir die eerste keer in die hof verskyn.
-
Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat […]
-
Kelly Smith, Joshlin se ma, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn gaan in Augustus in Kaapstad beide hul skuldigbevinding en vonnis betwis.
-
‘n Man van Clanwilliam gaan lewenslank in die tronk sit nadat hy vyftien jaar gelede sy jong vrou vermoor het.
-
Volgens die ondersoekbeampte in die Joshlin Smith-hofsaak is die polisie se ondersoek na die verdwyning van die sesjarige uit die Middelpos- informele nedersetting in Februarie 2024 ernstig belemmer en in die wiele gery deur die optrede van ‘n politieke party en ‘n string sosialemedia-beïnvloeders.
-
‘n 64-jarige vrou van Vredenburg het gelukkig betyds snuf in die neus gekry toe ‘n identiteitsdief haar bel met ‘n vet liegstorie oor ‘n pakkie aan iemand in Moembaai, Indië, […]







