As a beneficiary of Klipheuwel Wind Farm’s community bursary programme 19-year-old Dawn Abrahams of Genadendal is turning her life-long ambition of becoming a doctor into reality.
Die moordenaar van Deveney Nel se ma hou vol met saak teen twee aktiviste.
Whale watchers and marine operators along the Overberg coast were caught pleasantly off guard when Southern Right Whales were spotted near De Kelders and the broader Overstrand area as early…
ay-Marie Swart, ‘n kaasmaker van die Stonehouse-kaaslandgoed buite Stanford, is een van die kaasmakers van die Overberg wat die streek se naam hoog hou. Haar “kaasmaak-reis” het begin toe sy…
Police officers were recently attacked by community members during a shutdown operation that turned violent in Grabouw. One officer sustained a head injury and a case of public violence and…
Suid-Afrika het besonder goed by die Afrika-atletiekkampioenskap vir seniors in Accra, Ghana gevaar deur 22 medaljes te verower. Soos verwag het die hoogspringer Matao le Roux van Caledon bygedra tot…
Na Saterdag se wedstryde waarin Hawston Skrik vir Niks Atlantics geklop het en Botrivier die onderspit gedelf het teen Universals van Stanford, het die punteleer verander en nou is Hawston…
International Museum Day is celebrated annually on 18 May. Established in 1977 by the International Council of Museums (ICOM), this occasion aims to highlight the vital role museums play in…
Die storms wat die Overberg onlangs getref het, het menige mens gestrand gelaat, met paaie wat gesluit is. Ander was in die donker gehul toe dorpe vir dae sonder elektrisiteit…
“Ek sal doodgaan vir diere,” vertel Shirley Surridge van Grabouw. Shirley is passievol oor dit wat sy doen en as sy jou vertel oor die nood daar buite, dan rol…