Join Overstrand Arts/Kunste (OAK) for a special performance that will transport you across the globe with music from around the world while remaining in the comfort of your seat. OAK…
Mitzi Buys Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) se jaarlikse kleurpretloop en Shavaton, ‘n KANSA-geldinsamelingsprojek wat Saterdag 15 Maart by die Tsogo Sun Caledon Hotel gehou is, was weer eens ‘n…
Nasionale Biblioteekweek is vanjaar van 17 tot 23 Maart gevier (Hermanus Times, 19 Maart 2025, “Bib-week in Overberg gevier”). Die Caledon-biblioteek het ‘n vol en interessante program tydens Biblioteekweek aangebied.…
The first few twinges of autumn are in the air, but never fear, you can keep the tantalising taste of summer alive with mangoes. Mangoes pair equally well with sweet…
Tristan Beale (25), ‘n swaargewig-rofstoeier van die Baai is besig om groot golwe in Engeland, Wallis en Skotland te maak.
Op 8 Mei vanjaar vier Afrikaans sy eeufees as amptelike taal en jy is genooi. Daar is alles van musiekkonserte tot kuiers om lang tafels om hierdie mylpaal in Afrikaans…
Explore the beauty of Nelson Mandela Bay through the adventures of Roger and Nicolette Thomas on their Just Say Yes! website.
Ek het my boeglam geskrik, maar sy skaterlag het my gerusgestel. Die afvaardiging wat Amerika toe is om met president Donald Trump te gaan blad skud, het my ver laat…
’n Dag van ontspanning langs die rugbyveld het in chaos ontaard toe ’n bakleiery uitgebreek het en skote afgevuur is.