Badisa is ‘n organisasie sonder winsoogmerk en spits hom toe op volhoubare maatskaplike dienste en residensiële sorg aan kwesbare mense. Die groep fokus op gemeenskapsontwikkeling, kindersorg, ouer mense en rehabilitasie…
Emoji Movement, ‘n organisasie sonder winsoogmerk, het Saterdag 28 Februarie ‘n pretdag vir die hele familie in die Myddleton-parkie aangebied. ‘n Span van die Caledon-brandweer het balspeletjies soos sokker met…
Vyf toonaangewende rolspelers in die Suid-Afrikaanse wynbedryf is op 5 Februarie by die jaarlikse Wynoes-herdenkingsgeleentheid vereer, en een van hulle is van die Overberg. Denzel Swarts, die verkoops- en handelsmerkbestuurder van…
When the Master Winemaker Top 100 2026 list was announced one name stood out not just for her exceptional wines, but the unlikely path that brought her to winemaking excellence.…
In a charming converted church hall in Hermanus something extraordinary happens three times a week. Where hymns once echoed the gentle piano accompaniment now guides a unique ballet class where…
Die Hoërskool Overberg in Caledon het nie net ‘n 100%-matriekslaagsyfer in die 2025-matriekeindeksamen behaal nie, maar het onlangs ook ‘n gesogte toekenning ontvang (“Ovies pronk weer met 100%”. Hermanus Times,…
Wêreldhardopleesdag, wat reeds in 2010 deur LitWord, ‘n organisasie sonder winsbejag, bekendgestel is, word jaarliks op die eerste Woensdag in Februarie in meer as 170 lande gevier om kinders en…
Die Caledon-tak van die Vrouelandbouvereniging (VLV) het hul 2026-program op ‘n feestelike noot afgeskop deur ‘n teepartytjie vir lede en gaste op 5 Januarie aan te bied. Die jaarprogram is bespreek…
Panthera Africa Big Cat Sanctuary in Stanford has successfully relocated the majority of its 26 animals to safety following the devastating wildfire that swept through the facility on 8 January,…
Brande is ‘n werklikheid en baie mense het teruggedink aan die Bettysbaai-brande in 2019 en in 2024 wat nie net lewens gekos het nie, maar ook mense se huise in…