Human Rights Day was celebrated on Saturday 21 March, with a vibrant gathering held in the Mount Pleasant Business Centre. The event, attended by DA members and local residents, opened…
VerledeWoensdag was ‘n besige dag in Riviersonderend… nie net vir al die vakansiegangers wat op die N2 deur die dorp op pad na hul bestemmings toe ry nie, maar ook…
As communities throughout the Western Cape confront escalating water shortages and climate-related disruptions, this year’s World Water Day on 22 March underscored the critical link between water security and gender…
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA), ‘n organisasie sonder winsbejag, het ‘n Shavathon Saterdag 14 Maart as ‘n geldinsamelingsprojek by die Caledon Casino Hotel & Spa aangebied. Hoewel ‘n kleur-pretloop nie…
South African wine producers are regaining confidence as the 2026 harvest progresses, with the third crop estimate indicating a larger harvest and quality indicators showing strong potential across several cultivars.
Age-in-Action is ‘n nieregeringsorganisasie (NGO) wat hom vir die welstand van senior burgers beywer. Hulle verteenwoordig meer as 2,7 miljoen ouer mense en meer as 800 NGO’s is lede van…
Hy was geliefd in Mount Pleasant, ‘n ware heer en ‘n “meester” wat menige inwoner van Hermanus deur die skoolbanke gesit het. Leslie Valentine is op 15 Maart in die…
Badisa is ‘n organisasie sonder winsoogmerk en spits hom toe op volhoubare maatskaplike dienste en residensiële sorg aan kwesbare mense. Die groep fokus op gemeenskapsontwikkeling, kindersorg, ouer mense en rehabilitasie…
Emoji Movement, ‘n organisasie sonder winsoogmerk, het Saterdag 28 Februarie ‘n pretdag vir die hele familie in die Myddleton-parkie aangebied. ‘n Span van die Caledon-brandweer het balspeletjies soos sokker met…
Vyf toonaangewende rolspelers in die Suid-Afrikaanse wynbedryf is op 5 Februarie by die jaarlikse Wynoes-herdenkingsgeleentheid vereer, en een van hulle is van die Overberg. Denzel Swarts, die verkoops- en handelsmerkbestuurder van…