Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Wat om te doen as jy op beseerde wilde diere in die veld afkom
Brande is ‘n werklikheid en baie mense het teruggedink aan die Bettysbaai-brande in 2019 en in 2024 wat nie net lewens gekos het nie, maar ook mense se huise in…
-
Geldknyp by Helderstroom-korrektiewe sentrum laat werkers sonder vervoer
‘n Ernstige begrotingstekort het talle korrektiewe beamptes by die Helderstroom Korrektiewe Sentrum in die Wes-Kaap sonder vervoer na hul werk gelaat en dreig om ‘n reeds kritieke personeelkrisis by dié…
-
Geliefde Tannie Louis van Caledon onthou as omgeemens
Louisa Maria Kinniar, ‘n geliefde en gerespekteerde inwoner van Caledon, is op 28 Desember in die ouderdom van 93 jaar oorlede. Tannie Louis, soos almal haar genoem het, is op…
-
Boland-Dames skitter tydens internasionale wedstryd in Hawston
Vrouerugby floreer deesdae wêreldwyd – nie net het die Springbokvroue vriend en vyand verras met verlede jaar se Wêreldbekerreeks toe hulle bo verwagting die kwarteindstryd gehaal het nie, maar die…
-
Geskenke moedig onnies van Hoër- en Laerskool Overberg aan
Die begin van ‘n nuwe skooljaar word altyd met opgewondenheid begroet. Leerders sowel as onderwysers is ná ‘n lang somervakansie uitgerus en sien uit na die bedrywighede van die jaar.…
-
Nie almal altyd so dapper oor die eerste skooldag nie
‘n Atmosfeer van opgewondenheid het geheers toe die gr. R-leerders Woensdag 14 Januarie by Swartberg Primêr vir hul eerste skooldag aangemeld het. Die 128 gr. R-leerders het netjies uitgevat en…
-
Wind en warm weer dra by tot uitdagende 2026 druifseisoen
Gehalte-tafeldruiwe kan op winkelrakke verwag word, maar wind en warm weer het tóg ‘n effek op dié 2025-’26-seisoen. Só verduidelik Liezl Jonker verbonde aan die Bergrivier-Tafeldruif-produsentevereniging. Die tafeldruifseisoen vir produsente…
-
Brandstigting dalk die oorsaak van verwoesting in die Overberg
Die brande wat al meer as 38 000 hektaar in die Overberg verwoes het, die lewe van ‘n tier by Panthera Big Cat Sanctuary buite Stanford geëis en menige inwoner dakloos…
-
Polisie van oor die Wes-Kaap waarsku teen bedrog
Die Wes-Kaapse polisie waarsku lesers om bedag te wees op selfoonbedrog wat van ‘n provinsiale kommissaris se gekloonde nommer af gepleeg word. Kol. André Traut, ‘n polisiewoordvoerder, waarsku lede van…










