Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Myddleton-inwoners kan noodhulp doen
Dit was met groot opgewondenheid dat ’n groep inwoners van Myddleton voorverlede Saterdag (24 Junie) hul noodhulp-sertifikate ontvang het.
-
Kinders bak self
Die Caledon-biblioteek het verlede week van 3 tot 7 Julie ’n interessante vakansieprogram vir kinders by die biblioteek aangebied, wat ’n fliek, kunsvlyt en skattejag by die plaaslike museum ingesluit het.
-
Ladle with love for Mandela
Ladles of Love was founded nine years ago in Cape Town by Danny Diliberto.
-
Dead man’s family sought
Hermanus police request the community’s assistance to locate the family of a man who was murdered in Zwelihle over the weekend.
-
AfriForum van Overstrand hou gemeenskap só veilig
AfriForum se Alfa-buurtwag in die Overstrand het die afgelope maand verskeie suksesse in die voorkoming en bekamping van misdaad behaal.
-
-
Bouer verdwyn spoorloos
Groot kommer heers oor die welstand van Denzel Apollis, ’n bekende inwoner van Kleinmond, wat reeds ’n week lank vermis is.
-
Driving school can help you pass tests first time
Getting your driving licence can be very nerve-wracking, but luckily there are driving schools that make it easier for you.
-
Bespiegelinge dat liggaam in water dalk die van vermiste man is
Hoewel die polisie nie dadelik kon bevestig of die liggaam wat in die see by Roman Rock, Hermanus gevind is wel dié van die man van Kleinmond is wat verlede week vermis geraak het nie, het huldeblyke vir Denzel Apollis…
-
Benquela Cove as een van die wêreld se bestes benoem
Die Overberg spog met van die bestes: Arabella-gholfbaan, die beste walviskyk-bestemming, die beste dorp in die Cape Epic en ook van die beste vakansiebestemmings.







