Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Beloning vir inligting ná moord op oud-onnie wat in Bredasdorp woon
Die familie van ’n bejaarde vrou wat in haar woonstel in Bredasdorp vermoor is, het ’n R20 000-beloning uitgeloof vir enige inligting wat sal lei tot die moordenaar of moordenaars se inhegtenisneming en skuldigbevinding.
-
-
Leerders van die Overberg wys hul slag met woorde
Talentvolle leerders van oor die Overberg heen het Vrydag 13 Oktober in Hermanus by die Overberg-streek se jaarlikse Engelse redenaarskompetisie gewys wat in hulle steek.
-
New online water-safety learning platform launched
Every year hundreds of families across South Africa lose loved ones in preventable drowning accidents.
-
-
Motorists in the Overberg struggle on the roads
Level-9 storms that lashed the Overberg two weeks ago caused widespread damage to roads, forcing motorists to make detours that add several kilometres to their route and/or endure backed-up traffic as a result of stop-and-go systems.
-
Moms from Hermanus jump to silver and gold medals
Who would have thought a bunch of moms from Hermanus who started jump classes together a year ago would go off to the SA championships and come home with a gold and silver medal.
-
Envic van Grabouw het harte geroer met optrede by Idols
Envic Booysen het nie net die beoordelaars met sy nederige persoonlikheid nie, maar ook met sy stem, beïndruk. Nadat dié jong man van Grabouw aan hulle verduidelik het dat hy by ’n hoenderplaas in die Elgin-gebied werk, het hulle met…
-
Huise se mure in Myddleton val in na oorstromings
’n Hele paar huise wat sowat 100 jaar oud is, staan in Bergstraat in Myddleton, maar na die oorstromings is daar nou net ’n yslike gat waar dié muur moes wees, met net ’n paar rye kleibakstene nog as sigbare…
-
Vrou van Caledon vertel van stryd met borskanker
Oktober is Borskankerbewusmakings-maand. Borskanker is die mees algemene vorm van kanker onder Suid-Afrikaanse vroue, sê die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa). Liesl Mouton van Caledon het ’n bietjie langer as ’n jaar gelede die verpletterende nuus gekry dat sy borskanker het,…









