Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Rapist from Zwelihle will serve 20 years
A man convicted of raping his 14-year-old niece has been sentenced to 20 years imprisonment.
-
Kaap Agulhas-vaardigheidskool se ouers nou raadop
Dit is nie net vir kinders van Kaap Agulhas nie, maar vir almal oor die hele Overberg, en volgens ouers, onderwysers en leerders sit hulle met die hande in die hare oor wanpraktyke in die Kaap Agulhas-vaardigheidskool.
-
N2 at Botrivier is re-opened to traffic
It’s official – the N2 at the Bot Rivier has been reopened to traffic, after it had been closed for four weeks for repairs to the section of the road washed away during the devastating storms at the end of…
-
Paartjie van Botrivier raak in supermark verloof
Die meeste mans kies ’n romantiese plek soos ’n mooi spierwit strand of ’n wynlandgoed om die jawoord te vra, maar dan is daar dié wat dit net effens anders doen.
-
Nóg ‘n plaaslike man van die Overstrand kraai koning vir sy protea-passie
Die 47-jarige protea- en erikakenner en hooftoesighouer van die Harold Porter Botaniese Tuin se kwekery- en tuinspan, Ebraime Hull, is op 25 Oktober as Kaapse Forum se agtste Kaapse-kampioen aangewys.
-
Herstelwerk vorder in die Overstrand na die oorstromings
Die Overstrand-munisipaliteit is hard besig om die skade wat die onlangse oorstromings aan die infrastruktuur in die omgewing aangerig het, te herstel.
-
Caledon-biblioteek fokus op borskankerbewusmaking
Die Caledon-biblioteek, in samewerking met die Caledon-museum, het Donderdag 19 Oktober ’n borskanker-bewusmakingsdag aangebied.
-
Heidehof-bejaardes in Caledon geniet konsert
’n Groepie inwoners en personeel van die Heidehof-tehuis vir bejaardes in Caledon het Woensdag 18 Oktober op ’n “busrit” na Bettysbaai gegaan.
-
Buitelug-Xpo eersdaags in Grabouw gehou
Die komende Buitelug-en-veldry-Xpo Grabouw by die Elgin-krieketklub buite Grabouw is om die draai met die goeie nuus dat nie eens die afgelope naweek se storms ’n demper op dié opwindende nuwe saamtrek kon plaas nie.
-
Vermeende moordenaar van De Necker van Schalkwyk van buit glo beroof
’n Verdagte wat aangekla is in verband met die moord op ’n man wie se liggaam by Rotary Way in Hermanus gevind is, is na bewering van die oorledene se gesteelde besittings beroof.










