Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vrou voor polisie vermoor
’n Gruwelike drama het hom verlede Woensdagoggend in Zonnendal in Kraaifontein afgespeel toe ’n man van Gansbaai sy vervreemde vrou vermoor, die polisie met ’n vuurwapen gedreig en homself daarna geskiet het.
-
Afdaksrivier Nursery open
Her love for nature and especially plants and animals is the reason why she loves to be at the nursery and to give advice to the clients.
-
-
Gaan ontspan by Swartland se eerste fees
Die Swartland-fees, ’n eerste van sy soort, beloof vermaak wat in elkeen se smaak sal val. Feesgangers kan onder meer uitsien na top- Suid-Afrikaanse sangers, stalletjies om van te kies en te keur, sport, luukse verblyf en vele meer.
-
Staproetes in Overstrand gesluit ná oorstromings
Met die vakansie wat aanbreek en mense wat na Hermanus stroom vir die Walvisfees, wag daar slegte nuus.
-
-
Sod turned on Stanford housing project
Pouring rain couldn’t dampen the spirits when the Provincial Minister of Infrastructure, Tertuis Simmers, officiated the sod-turn ceremony of the Stanford housing project last week.
-
‘Mnr. Klop’ vereer met toekenning
“Ek het in ’n huis sonder ’n televisiestel grootgeword,” sê Heindrich Wyngaard, wat onlangs tydens kykNET se Silwerskermfees as die beste aanbieder van ’n geselsprogram aangewys is.
-
Gestremde raadslid kry eie bussie
In Hermanus Times van 7 September 2022 (“Ken jou dorp: Denzil Jacobs”) is berig oor raadslid Denzil Jacobs, die Theewaterskloof-munisipaliteit (TWK) se eerste gestremde raadslid, en oor hoe hy met ywer sy werk in ’n rolstoel verrig.
-
‘Poachers’, ‘dealer’ nabbed
Overstrand Municipality’s Law Enforcement units continue to achieve success in the fight against drugs and drug abuse.










