Die Laerskool Bronville het op Jeugdag 'n o.14-sokkertoernooi in die Bronville- stadion aangebied.
Die Laerskool Bronville het op Jeugdag ‘n o.14-sokkertoernooi in die Bronville- stadion aangebied.
Vista

Golden Park blink uit by Jeugdag-sokkertoernooi

Die Laerskool Bronville het op Jeugdag 'n o.14-sokkertoernooi in die Bronville- stadion aangebied.
Die Laerskool Bronville het op Jeugdag ‘n o.14-sokkertoernooi in die Bronville- stadion aangebied.

BRONVILLEGolden Park Primary School se o.14-sokkerspan het ‘n uitstekende tweede plek behaal tydens die Jeugdag-sokkertoernooi wat deur Laerskool Bronville by die Bronville-stadion aangebied is.

Die span het deurgedring na die eindstryd, waar hulle ná ‘n spannende wedstryd met strafskoppe teen Hani Park Primary School vasgeval het. Vir hul puik vertoning is die spelers met silwermedaljes beloon.

Die span bestaan uit Kelvin Dhlamini, Breyton Beukes, Quiton Morris, Abdullah Milon, Neo Mokhampanyane, Xolela Mqikwa, Moyengeti Sibiti, Tshepiso Thito, Jody Mmusi, Sibongile Saul, Reorapetse Miya en Aphakama Gobingca.

Die span is afgerig deur Devlin Cohen Vries, terwyl Willem Frederick Visagie en Jaco Tjakane Nyelele as spanbestuurders opgetree het.

LEES OOK: Presteerders skool se trots

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article