Features
-
Celebrating the extraordinary journey of women: Embracing multiple roles with grace
Women are extraordinary beings who seamlessly navigate multiple roles with remarkable grace and resilience. During Women’s Month, we honour the incredible women who shape our world through their diverse contributions. […]
-
Norwegian Crown Princess’s son charged with rape, faces 10 years in prison
NORWAY – Marius Borg Hoiby, the 28-year-old son of Norway’s Crown Princess Mette-Marit, has been formally charged with raping four women and multiple acts of violence, prosecutors announced Monday. The […]
-
Wynmakers wys hul slag; raap pryse op by Swartland-jongwynskou
Darling Cellars se span stap vanjaar met meer as ‘n handvol trofeë weg nadat hulle ‘n ongelooflike 13 – insluitend die gesogte Absa-Grootkampioen-trofee vir sy Sauvignon Blanc (klas 14, ongehout) […]
-
VERONICA VERTEL | Vat die lang pad!
Met familie op Hermanus en liewe maters oral langs die Tuinroete, het ek weer die tas gepak en gemik vir die Kalfiefees.
-
As dit winter is in die Boland, dan is dit waterblommetjiebredie-tyd
As ek snags ná werk die strate van die Paarl invaar vir ’n bietjie oefening, hang die kaggelrookbehoorlik oor die Paarlvallei. Die lug is ysig, die bome staan kaal sonder hul somerkleed. Hier en daar waag ’n eekhoring dit om…
-
kykNET soek boere vir 18de seisoen van gewilde liefdesreeks
kykNET het die soektog na enkellopende boere vir die 18de seisoen van sy gewilde maatsoekreeks “Boer soek ‘n vrou” van stapel gestuur, terwyl die huidige 17de seisoen steeds kykers aan […]
-
Hoelahoepel-koningin (76) inspireer eers as stylvolle skoonheid in kompetisie, nou as ‘granfluencer’
Die stylvolle Ansie Fourie (76) van Ficksbrug het opslae gemaak toe sy op haar ouderdom as ‘n finalis in die gesogte kompetisie aangewys is.
-
Duurste ram op veiling vir meer as R80 000 verkoop
Die duurste ram wat op die 69ste nasionale veiling van die SA Vleismerinotelersgenootskap verkoop is, kom uit Porterville. Jan Vosloo, rasdirekteur by die telersgenootskap sê die duurste ram is vir […]
-
Don’t throw away those Cannabis leaves – they are packed with rare compounds
These are sought after in the pharmaceutical industry for their antioxidant, anti-inflammatory, and anti-carcinogenic properties.
-
Bird flu returns to Western Cape, threatening critically endangered seabirds and the poultry industry
The Western Cape is grappling with a fresh outbreak of highly pathogenic avian influenza (HPAI), commonly known as bird flu, marking the first confirmed cases in the province since April […]










