Die Vriende van Papegaaiberg, in samewerking met die NITheCS, bied gereeld BioBlitz-geleenthede in die Papegaaiberg-natuurreservaat aan.
Die sambreeltjieblom (Monosonia Speciosa), nog ‘n blom op die SANBI-rooilys, is onlangs in die Papegaaiberg-natuurreservaat waargeneem.
Die tweede BioBlitz-geleentheid by die Papegaaiberg-natuurreservaat het ‘n seldsame blom onthul, wat te midde oproepe vir beter bewaringspoging .