Die skool-gemeenskap van Vlottenburg Primêr treur weer nadat nog een van hul leerders verlede week oorlede is. Ruché Basson, ’n graad tweetjie van die skool buite Stellenbosch, is verlede Dinsdagmiddag…
Die gemeenskap van Vlottenburg het ‘n versoekskrif aan die Stellenbosch-munisipalieit oorhandig, met die versoek vir veiligheidsmaatreëls op die Polkadraaipad.
Die tweelingsusters Emmerentia en Lecetia Lesch sal Suid-Afrika by die 2026 Kano-polo-wêreldkampioenskap in Duitsland verteenwoordig.
Oud-Vlotternbugers het in Junie ‘n boek vol staaltjies en verhale vanuit hul kinderdae bekendgestel.