At 31, Stellenbosch’s Marc van der Merwe is staging one of South African tennis’s most unlikely comebacks – returning to competition after seven years.
Die 16-jarige Stellenbosse tennisspeler Dehan van Deventer het die afgelope twee jaar vinnig tot een van Suid-Afrika se voorste junior spelers ontwikkel.
Casper Steenkamp en Kempen Claassens het in Maart altesaam 50 dubbelwedstryde in 51 uur gespeel in die hoop om hul wêreldrekord vir die meeste agtereenvolgende dubbel-tennis- wedstryde te verbeter.
Die o.15A-tennisspan van Paul Roos Gimnasium het die naweek van Saterdag 31 Januarie vir die vierde agtereenvolgende jaar die David Samaai-tennistoernooi in Paarl gewen deur die A-span van Paarl Boishaai…
LONDON – Wimbledon is guaranteed to be picture-perfect when it gets under way next week but the courts will never look the same again after the demise of line judges.…