A coordinated law enforcement blitz has resulted in the seizure of illicit liquor valued at a staggering R12 million in Plankenburg, Stellenbosch.
Stellenbosch community came together to honour local football star and Bafana Bafana player Jayden Adams (25).
Vir die res van die sokkerwêreld was hy ‘n sokkerster en lid van die Bafana Bafana-span, maar vir Stellenbosch was Jayden Adams “Grootman”.
Die Circular Cement-jeugentrepreneurskapsprogram bemagtig plaaslike entrepreneurs om stene uit afval te skep, wat volhoubaarheid en sakegroei bevorder.
Opwinding loop hoog in WP-klubrugby namate spanne om promosie meeding, met belangrike wedstryde wat in Superliga C voorlê.
‘n Man is op Woensdag 8 Julie deur polisiebeamptes van die Somerset-Wes-misdaadvoorkomingseenheid vasgtrek. Hy word glo verbind met verskeie inbrake
Entries for the 2026 Mr & Miss Stellenbosch Pageant are open, fostering community leadership and positive change among young role-models.
Two Blaauwklippen team members made WineLand Media’s 2026 30 Under 30 list, highlighting their exceptional contributions to the wine industry.
Jou saamgestelde gids tot al die gemeenskapsgeleenthede en -vergaderings in en om die Stellenbosch-omgewing.
Die Vredenheim Akademie buite Stellenbosch is besig om in leerdergetalle te groei, maar bied steeds die nodige aandag aan elke kind.