Met Woord & Lied, ‘n keurspel van Afrikaanse a cappella koormusiek en digvoorlesings, word as deel van die Toyota Stellenbosch Woordfees aangebied.
Visit Stellenbosch partners with the 2026 South Africa BBQ Festival, featuring over 40 pitmasters and live performances at Sandringham Farm.
Hartsgrond Produksies bied die bekroonde toneelstuk, Ons is nog hier, by die Woordfees aan. Dit verken uitdagings van jong Suid-Afrikaners.
Leerders van Brückner de Villiers Primêr kan nou veel beter sien danksy die hulp van die Rotariër-klub van Stellenbosch en Van Neel Oogkundiges
ATKV-Crescendo vier sy kunstenaars se sukses by die Afri-Indie-toekennings en beklemtoon hul impak op die musiekbedryf en die Afrikaanse kultuur.
Die Van der Stel-Evergreens-rugbyklub het op 12 September sy bekeruitdeling gehou om die spelers wat die wa deur die drif getrek het te vereer.
Die Stellenbosch-krieketklub het die afgelope naweek sy eerste vriendskaplike wedstryd van die 2026-’27 seisoen gespeel.