Raap, ‘n Paul Roos Gimnasium-produksie onder die leiding van die onderwysers Brink Nelson en Hannelie Caine, het Donderdag 24 Julie aan die Wes-Kaapse uitdunronde van die nasio- nale Pronk Podium-toneelfees…
Die Franschhoek-polisie sê hy het vyf verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n man van Groendal die afgelope Sondag (3 Augustus). Austin Stevens (28) is glo deur…
Die handjievol kinders van die JES Montessori-kleuterskool het verlede week hul nuwe Montessori-klaskamer amptelik met groot opgewondenheid op die Le Arc Berries-plaas in Wemmershoek geopen. Groot glimlagte was Vrydag (1…
Beleef die tydlose skoonheid van Schubert se “Die schöne Müllerin” in ‘n intieme uitvoering in die Endler-saal môre (Vrydag 8 Augustus) om 19:00. Die bekende tenoor Thomas Erlank (links) en…
Tydens somervakansies het hy busse vol kinders na die strand laat aanry. Nou wonder die Cloetesville-gemeenskap wie dié taak by wyle Jerome Williams (56) sal oorneem. Volgens Williams se jonger…
Die sogenaamde “Jamestown-mafia” het vanjaar nog ‘n lid ryker geword en hierdie keer is daar ‘n roos tussen die dorings. Jare lank word in onderwyskringe gespot oor die Jamestowners wat…