Die opposisie in die Stellenbosse munisipale raad sê die bedanking van Alexander Kannemeyer, ‘n voormalige waarnemende direkteur van korporatiewe dienste en senior menslikehulpbronnebeampte van die munisipaliteit, moenie ‘n manier wees…
Consultation with the National Prosecuting Authority (NPA) is now underway in the case of former Hawks member Monwabisi Nyamanda, who is accused of killing his wife.
Beamptes van Groot Drakenstein-polisie het vandeesweek misdaadbekampingsuksesse behaal danksy inligting van die publiek. Ná vele klagtes uit die Cloetesville-gemeenskap het wetstoepassers van die Stellenbosch-munisipaliteit oor die afgelope twee weke verskeie…
Oral health is most often only prioritised when discomfort or pain has already set in. Tooth decay and gum disease are widespread issues which can significantly impact your overall health.…
Cloetesville police are warning locals to sharpen up their online security after a recent rise in digital-banking fraud. Police spokesperson Warrant Officer Zenobia Sedeman says there has been a significant…
Diereliefhebbers in en om Klapmuts is welkom om komende Dinsdag (23 September) hul katte en honde gratis teen hondsdolheid te laat inent. Die dienste word deur die staatsveearts in die gebied…
THURSDAY 18 SEPTEMBER • Stellenbosch: Friends in Concert will be presented at JOHNMAN COTTAGE in Herte Street at 18:30. It features Junnan Sun (clarinet), Johanna Roos (violin), and Jose Dias…
Die Wes-Kaapse departement van onderwys (WKOD) het vandeesweek ‘n messtekery by ‘n plaaslike hoërskool bevestig. ‘n Gr.9-leerder van die Hoërskool Lückhoff het Maandag glo drie van haar mede-leerders met ‘n…
Dit is met diepe hartseer dat familie en vriende van Wolfgang Heuer, ‘n bekende en geliefde figuur in die Suid-Afrikaanse musiekgemeenskap, afskeid neem. Heuer is Vrydag 5 September ná ‘n…