Die e’Bosch-erfenisprojek bied vandeesmaand met trots sy 2025-Erfenismaand- program aan – ‘n energieke viering van erfenis, gemeenskap en leierskap oor Stellenbosch en sy omliggende dorpies heen. Die e’Bosch-verklaring van voorneme…
The Maties netball team has advanced to the semi-finals of the Varsity Netball 2025 competition, following the final round of league fixtures on Monday evening (15 September). They will travel…
Avril Fillies Twee o.20-spelers van die Van der Stel-Evergreens-rugbyklub is deur die Griffons in Welkom en die Griekwas in Kimberley opgeraap om hul provinsiale o.20-spanne te verteenwoordig. Jeffwin Wesso (20)…
Avril Fillies Franschhoek en Primrose pak mekaar Saterdag (20 September) in die Superliga B-eindstryd op City Park om die wenner van dié afdeling te bepaal. Albei spanne het reeds vir…
Die handjievol bewoners wat hulle in die Devonvallei-noodkamp gevestig het, beweer die min munisipale dienste wat hulle wel ontvang, is besig om hulle siek te maak. Die Stellenbosch-munisipaliteit het die…
KAMERS/Makers, South Africa’s leading artisan marketplace, has officially launched a new chapter in its 23-year journey with a refreshed visual identity, a powerful new seasonal theme and the announcement of…
Die borgtogaansoek van die 55-jarige man van Franschhoek wat teregstaan op aanklagte wat met kinderpornografie verband hou, is tot Donderdag 2 Oktober uitgestel. Eikestadnuus het betroubaar ver-neem dat die staatsaanklaer wat…