‘n Oud-skoolhoof wat van seksuele aanranding beskuldig word, sal op 3 Desember in die hof verskyn na ‘n onlangse uitstel vir verdedigingsvoorbereiding.
‘n Voormalige Stellenbosse skoolhoof het weer op 14 Augustus in die plaaslike landdroshof op ‘n klagte van seksuele aanranding verskyn.