Beleef die tydlose skoonheid van Schubert se “Die schöne Müllerin” in ‘n intieme uitvoering in die Endler-saal môre (Vrydag 8 Augustus) om 19:00. Die bekende tenoor Thomas Erlank (links) en…
Tydens somervakansies het hy busse vol kinders na die strand laat aanry. Nou wonder die Cloetesville-gemeenskap wie dié taak by wyle Jerome Williams (56) sal oorneem. Volgens Williams se jonger…
Die sogenaamde “Jamestown-mafia” het vanjaar nog ‘n lid ryker geword en hierdie keer is daar ‘n roos tussen die dorings. Jare lank word in onderwyskringe gespot oor die Jamestowners wat…
Stellenbosch FC will play Sekhukhune United in the semi-final of the MTN8. This after the local PSL side’s hard-fought 3-2 win over AmaZulu in the quarter-final at the DHL Stadium…
Ná die dood van ‘n Matie weens brein-vliesontsteking is sommige Stellenbos- sers van plan om die meningokokke-entstof te neem. Dit nadat die Universiteit Stellenbosch (US) bevestig het Chris Scheffer (19)…
International polo will return to Val de Vie Estate in Paarl with the Standard Bank Polo International on Saturday 15 November. The event marks the beginning of a new chapter…