Ná jare van gemeenskaps- en vrywilligheidswerk is “coach” Juanita Jacobs deur die nasionale platform G-Sport genomineer as vrywilliger van die jaar. Jacobs, van Idasvallei, het oor die jare sportontwikkelingswerk van…
SATURDAY 9 AUGUST • Stellenbosch: Celebrate Women’s Day with The Wine Walk at MURATIE WINE ESTATE 09:00. Participants will be welcomed with a mimosa before following signs to the look-out…
Jeraldene Menon In the start-up culture everyone talks about building for scale, where the unicorns, loud wins and exits are celebrated. Understandably, the most noteworthy entrepreneurs are the most enduring,…
‘n Vrou (60) en haar broer (40) is Saterdag (2 Augustus) in die vroeë oggendure met ernstige beserings gehospitaliseer nadat drie gewapende rowers by ‘n gastehuis naby Uitkykstraat in Franschhoek…
Die Franschhoek-polisie sê hy het vyf verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n man van Groendal die afgelope Sondag (3 Augustus). Austin Stevens (28) is glo deur…
Beleef die tydlose skoonheid van Schubert se “Die schöne Müllerin” in ‘n intieme uitvoering in die Endler-saal môre (Vrydag 8 Augustus) om 19:00. Die bekende tenoor Thomas Erlank (links) en…
Tydens somervakansies het hy busse vol kinders na die strand laat aanry. Nou wonder die Cloetesville-gemeenskap wie dié taak by wyle Jerome Williams (56) sal oorneem. Volgens Williams se jonger…