The provincial Department of Infrastructure announced the expected completion next month of a R141.5 million Klapmuts road project, upgrading 3,3 km Protea Road from gravel to surfaced and rehabilitating 5,4…
Dit was ‘n tragiese einde vandeesweek vir ‘n “inwoner” van die Exotic Animal World Klapmuts nadat ‘n vrywilliger dit vermoedelik goed gedink het om drie van die instansie se eksotiese…
Klapmuts se plaasgemeenskap is die afgelope naweek deur ‘n gewapende huisrooftog deur klapmusrowers geteister, terwyl ‘n tweede voorval moontlik verhoed is toe ‘n plaaseienaar ‘n verdagte in sy spore gestuit…
Oral health is most often only prioritised when discomfort or pain has already set in. Tooth decay and gum disease are widespread issues which can significantly impact your overall health.…
More than 20 inspiring women leaders from Klapmuts gathered at the CoCreate Hub in Stellenbosch on Saturday (13 September) to celebrate the launch of the Klapmuts Women’s THRIVE Club. The…
‘n Egpaar van Klapmuts, wat op die Hoopenberg-bessieplaas naby die Proteapad woon, het verlede Woensdag (10 September) in die middernagtelike ure wakker geskrik nadat vensters van hul huurhuis gebreek is…
Soggens vroeg wanneer Lee Hoffmann na Klapmuts Primêr ry, staan die skool helder verlig soos die baken van hoop wat hy glo die skool sal wees. Hoffman het aan die…
Kingdom Development Projects (KDP) het Saterdag 9 Augustus sy jaarlikse Vrouedag-sportfees by die Kanonkop-sportveld aangebied. Sowat 600 mense het byeengekom vir ‘n dag wat nie net oor sport gegaan het…
Theodore Cloete (36) van Klapmuts en ’n vriend is in Philippi beroof nadat hulle ’n hommeltuig via Facebook Marketplace wou koop. Die rowers het hul motor en besittings gesteel.