Seruby Tromp, ‘n gr. 9-leerder aan die Hoërskool Stellenbosch het drie goue medaljes by die Vlak 3-streekkampioenskap in Oos-Londen verower.
Inskrywings vir Nou Praat Jy!, ‘n redenaarskompetisie vir hoërskoolleerders, is nou oop!
Nicolaas Steenkamp, a learner at Hoërskool Stellenbosch, was awarded a gold medal at the International Festival of Engineering Science and Technology in Tunisia.
Die navoringsprojek van ‘n leerder van die Hoërskool Stellenbosch is onder drie Suid-Afrikaanse projekte wat vanjaar by die Internasionale Fees van Ingeneurswetenskap en Tegnologie in Tunisië ten toon gestel sal…
Hoërskool Stellenbosch se top matrikulant van 2025 deel se raad vir ‘n puik matriekjaar.
Die Hoërskool Stellenbosch bars van die trots ná die prestasie van drie gr. 11-leerders – Joshua Heinemann, Anria Mason en Ruben Sander – in die Filmit-kompetisie.
Luc du Toit, ‘n gr. 12-leerder aan die Hoërskool Stellenbosch, is ‘n dubbele wiskunde-wenner nadat hy as die nasionale én provinsiale wenner in die gr. 11- en gr. 12-kategorie van die Netwerk24-wiskundekompetisie aangewys…
Vier van die Hoërskool Stellenbosch se gr. 12-leerders – Ruben Buys, Hanno Janse van Rensburg, Rouhan Venter en Josh le Roux – het onlangs in die JSE-beleggingsuitdaging vir 2025 uitgeblink.
Seven learners from Stellenbosch schools will be among the country’s brightest minds to compete for life-changing prizes at this year’s Eskom Expo for Young Scientists International Science Fair.