Die blou elektriese skopfietse van GoNow het eens deur die strate van Stellenbosch gery, maar dit staan nou grootliks verlate op die dorp se sypaadjies.
Die versoeking om uiters beledigend te raak ná die lees van “Gegriefde inwoner” se brief en Stuart Grobbelaar se gebruiklike skottelgoedwaterantwoord is bykans onweerstaanbaar. Kom ons spaar dan maar die…
‘n Gegriefde Stellenbosser wil weet wie baat werkilk by die talle e-bromponies wat in die dorp beskikbaar is.