SboNdaba Dance returns to the Western Cape with its acclaimed production “In Search of Our Humanity” as part of the 2025 Toyota Stellenbosch Woordfees.
Die Toyota Stellenbosch Woordfees vier kuns, kultuur, stories, smaak en vermaak met ‘n omvangryke program, in Stellenbosch vanaf Saterdag 11 tot Sondag 19 Oktober.
Ten extraordinarily accomplished young classical-music instrumentalists will perform in the milestone 54th annual Youth Classical Concert with the Cape Town Philharmonic Orchestra at Artscape on Saturday 27 September.
Die geliefde Afrikaanse sanger en akteur Robbie Wessels is terug met ’n splinternuwe album, Racheltjie de Beer: Die Album.
Die tweede Endler-konsertreeks in die konservatorium van die Universiteit Stellenbosch bou voort op ‘n sterk tradisie van musikale uitnemendheid.
Die plaaslike Cape Whalers Field-blaasorkes is onder die beste vyf van die 5FM Brass Root-kompetisie.
Jou saamgestelde gids tot geleenthede, vergaderings en gebeurtenisse in en om die groter Stellenbosch-gebied.
‘n Kragtige musikale samewerking tussen die Missouri State University Chamber Choir en die Stellenbosch-universiteitskamerkoor sal binnekort gehore by die Endler-saal in Stellenbosch vermaak.
The top 3 bands from Parel Vallei, Paul Roos and Curro Durbanville took to the stage for a high-energy showdown in front of a packed audience in the Band Battle…
Enjoy an evening of jazz, food and wine in the heart of Stellenbosch.