Die Tygerberg-kinderkoor bied op 22 Junie ‘n galakonsert met ‘n ryk repertorium aan.
Elmarie Berry, ‘n oudleerling van die Hoër Meisieskool Oranje, het haar kosreis in Bloemfontein begin en het ‘n suksesvolle kosblog en twee resepteboeke, insluitend haar nuutste, The Table, uitgegee.
Ed Sheeran’s new song “Azizam” blends Persian and Irish influences, celebrating love and joy through a vibrant, danceable pop track while marking a fresh phase in his career.
High School bands are invited to take part in The Battle of the Bands, by Curro Durbanville High School with Francois van Coke.
Op 8 Mei vanjaar vier Afrikaans sy eeufees as amptelike taal en jy is genooi. Daar is alles van musiekkonserte tot kuiers om lang tafels om hierdie mylpaal in Afrikaans…