Die e’Bosch-erfenistoekennings van 2026, vereer individue wat ‘n beduidende bydrae tot die musiekprogram in en om Stellenbosch gelewer het.
Kinders van Stellenbosch se dorpies kan hierdie Junie en Julie uitsien na ‘n wêreld van verbeelding, kreatiwiteit en pret danksy die e’Bosch-erfenisprojek.
Drie Stellenbossers wat vir langer as ‘n dekade skryf en die dorp se erfenis help bewaar, is vanjaar deur die e’Bosch-erfenisprojek, in samewerking met die Stellenbosch-munisipaliteit en Universiteit Stellenbosch, vereer.