‘n Foto van die Bergrivierdam in Franschhoek, geneem op 21 Augustus, wys dat die dam 91.2% vol is vanaf 24 Augustus.
Die Stellenbosch-munisipaliteit het vlak 2-waterbeperking goedgekeur as ‘n “voorsorgmaatreël” gegewe die voortslepende droogte in die provinsie.
Die Stellenbosch- munisipale raad sal aan staande week besluit of waterbeperkings ingestel moet word. Dit is weens die dalende watervlakke van damme in die provinsie en die plaaslike Idasvallei-dam, wat…