Jamestown se jongste televisie-ster, Alexis Newman (8), het onlangs saam met haar ouers, Rolanda en Charl, die première van die kykNet-dramareeks Beter as Gister bygewoon.
Ethan Williams, ‘n leerder aan die Hoërskool Stellenzicht, het ‘n poësiekompetisie gewen en sal in die kykNET-reeks, ‘Beter as gister,’ verskyn.