Alexis Newman
Alexis Newman met haar ouers, Rolanda en Charl.

Foto | Jamestown vier jong aktrise se rol op kassie


Alexis Newman en haar ouers
Jamestown se jongste televisie-ster, Alexis Newman (8), het onlangs saam met haar ouers, Rolanda en Charl, die première van die kykNet-dramareeks Beter as Gister bygewoon. Die Laerskool Eikestad-leerder het ‘n rol losgeslaan in die nuwe reeks wat deur die mede-Jamestowners Corné en René van Rooyen vervaardig is. Die reeks het op Dindag 30 Junie op kykNet begin en ‘n spesiale, gratis vertoning van die eerste episode is Vrydag 26 Junie in Alexis se tuisdorp gehou om die geleentheid te vier.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article