Mountain View in Jamestown, die Riemvasmaak-nedersetting in Wemmershoek en La Motte se ou rioolwerke was van die voorstelle vir moontlike noodbehuising van die Stellenbosch-munisipaliteit. Die plaaslike munisipaliteit sukkel ‘n geruime…
Gesinne wat verlede week deur die balju uit huur-woonstelle gesit is, meen die Stellenbosch-munisipaliteit het hulle gefaal nadat geen noodbehuising vir hulle beskikbaar was nie.
Te midde van ‘n ernstige behuisingstekort in Stellenbosch, beplan die plaaslike munisipaliteit om 17 erwe in Idasvallei aan plaaslike inwoners te verkoop.
“Ek is baie beïndruk met die Stellenbosch-munisipaliteit se beleid dat van die nuwe behuising 20% “bekostigbare” behuising moet wees.”
Woonplek in die Stellenbosse munisipale gebied kan vir vele ‘n uitdaging wees met almal – van gevestigde Stellenbossers tot studente en jappies – wat hul eie struikelblokke ervaar. Daarvoor het…