Die Hoërskool Stellenbosch het geskiedenis gemaak deur as die algehele beste produksie by die gesogte ATKV-Tienertoneelkompetisie bekroon te word.
Te midde van bendegeweld herleef ‘n groep Hoërskool Cloetesville-leerders die kunste en kry ‘n stem – hul storie is een van hoop.