Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Jonkershoek en Stellenbosch veiligheidsdiens verbeter
Misdaadvoorkoming en gemeenskapsveiligheid in Jonkershoek en Stellenbosch Sentraal het ‘n hupstoot gekry met die onlangse opgradering van die Jonkershoek- spesiale belastingsgebied (JSRA) en die Stellenbosch Improvement and Transformation Initiative (Siti)…
-
Kom ruil afval vir kos by Stellenbosch se ‘swop shop’
“Joh! Die is mos ‘n kwaai projek!” So meen een van die vele Cloetesvillers wat Donderdag (20 November) die eerste munisipale swop shop by die Eikesaal bygewoon het. Die swop…
-
Newinbosch-ontwikkeling ‘vol tekortkominge’
Inwoners van die Newinbosch-ontwikkeling ervaar ernstige frustrasies oor herhalende vertraging in die intrekdatum van hul nuwe huise, met Jennilee Geduld se gesin wat genoodsaak was om by familie te bly.…
-
Man ná wenk met vuurwapen en ammunisie in Cloeteville betrap
Polisiebeamptes van Cloetesville het verlede Dinsdag 11 November patrolliewerk verrig toe hulle inligting oor ‘n onwettige vuurwapen ontvang.
-
Ongeluk op R44 eis jong pa van Stellenbosch
Die 36-jarige Lyntin Carstens van Stellenbosch is die afgelope naweek dood nadat hy in ‘n botsing op die R44 naby die N1-afrit betrokke was.
-
Kinders se veiligheid aanlyn deur Stellenbosse rolspelers bespreek
A21 en plaaslike rolspelers bespreek die groeiende gevaar van aanlyn-mensehandel en sekspeste wat kinders teiken. Met jongmense wat tot nege uur per dag aanlyn spandeer, gebruik kwaaddoeners sosialemediaplatforms om vertroue…
-
SA-trots: Marlene Dumas eerste lewende vrouekunstenaar in Louvre- versameling in Parys
Marlene Dumas (72), ‘n oud-Bloemhoffer, het geskiedenis gemaak deur die eerste kontemporêre vrouekunstenaar te word wie se werk deel van die Louvre se permanente versameling geword het. Haar nege portrette,…
-
Vriendelike, gewilde Cloetesviller (20) sterf skielik
Chan Matthee (20), van Cloetesville, is onlangs skielik dood nadat hy bloeding op die brein, opgedoen het.
-
Matie-moord: Niks sal Jesse terugbring, sê bedroefde familie
Die familie van die vermoorde Matie-student Jesse Mitchell hoop sy moordenaar, Rudolf Hufke, gebruik sy tyd in die tronk om homself te verbeter. Die 20-jarige Hufke is Maandag 3 November…
-
In die hof: Japie-moordsaak sloer nog, weer probleme met regsverteenwoordiger
Dit saak teen Elizabeth Japie van Jamestown sloer steeds voort weens haar gebrek aan ‘n regsverteenwoorder. Die 58-jarige staan te reg weens die moord op haar sesjarige susterskind, Zandré Japie,…










