Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Rabe werp lig op 101 merkwaardige vroue in nuwe boek
Die joernalis en navorser Lizette Rabe op die Stellenbosch-bekendstelling van haar boek 101 Remarkable South African Women by die joernalistiekdepartment van die Universiteit Stellenbosch.
-
Vlak 2-waterbeperkings in plek vir Stellenbosch as “voorsorgmaatreël”
Die Stellenbosch-munisipaliteit het vlak 2-waterbeperking goedgekeur as ‘n “voorsorgmaatreël” gegewe die voortslepende droogte in die provinsie.
-
Japie, verdagtes in De Koker-moordsaak en skoolhoof eersdaags weer in Stellenbosch-hof
Verskeie hoë profiel hofsake is eersdaags weer in die Stellenbosch-landdroshof.
-
‘Tieners’ val wag aan in Franschhoek
‘n Veiligheidswag van die Dogs and All-veiligheidsmaatskappy is die afgelope Sondag (15 Februarie) helder oordag in Franschhoek aangerand en met ‘n mes in die maag gesteek. Hy is in ‘n…
-
Cloetesville-raadslid verlaat DA, nou PA-lid
Elsabe Vermeulen, voormalige Cloetesville-wyksraadslid verlaat DA en is nou PA-lid
-
Klapmuts-man aangekeer na stop-en-soek deur plaaslike polisie
Klapmuts-polisie het ‘n plaaslike man in hegtenis geneem nadat hy in besit van ongelisensieerde vuurwapen gevind is.
-
Stellenbosch-gesin slaap nou weer rustig nadat slang in hul dak gevang is
Die slang wat homself in ‘n Stellenbosch-gesin se woning, ‘n plaashuis buite die dorp, tuisgemaak het, is onlangs deur ‘n plaaslike slangvanger gevang.
-
Klapmuts Primêr-leerder ‘is wel doodgeskok’ bevestig polisie
Klapmuts-polisie bevestig dat graad 3-leerder Matthew Baartman (8) wel doodgeskok het in Januarie vanjaar. Dit ten spyte van die WKOD wat vol gehou het dit was nie die geval nie.
-
Kortsluiting in lesse by Klapmuts laer skool nadat Eskom elektrisiteit afskakel
Verskeie klasse van Klapmuts Primêr kry onderrig in die skoolsaal nadat Eskom elektrisiteitstoevoer na verskeie klasse afgeskakel het. Dit kom nadat ‘n leerder vroeër vanjaar by die skool vermoedelik doodgeskok…
-
Eikestad se Sixty60-afleweraars opgelei
Die Shoprite-groep het verbeterde veiligheidsopleiding in Stellenbosch van stapel gestuur vir meer as 100 Sixty60-afleweraars.










