Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Maties swaai die septer
Die Maties-krieketspan het die afgelope naweek ’n oorheersende sege oor die Robertson-krieketklub behaal en die studente is een treetjie nader aan die ligavoorlopers, die Van der Stel-krieketklub, in die Boland-premierliga.
-
Woordewisseling lei tot pa van 4 se dood
Keith Jacobs, ’n geliefde inwoner van Klapmuts en werknemer by die BP-vulstasie in dié dorp, is die afgelope naweek in ’n tragiese voorval doodgesteek.
-
Excelsior baklei kliphard vir sege
Die Excelsior-rugbyklub het Saterdag 8 Februarie op sy tuisveld in Cloetesville in sy eerste oefeningswedstryd van die voorseisoen die span van Young Stars met die kous oor die kop huis toe gestuur.
-
-
-
LESERSBRIEF: Dinge raak net erger in die ‘Dal’
Ek het ’n paar weke gelede in Eikestadnuus die “Wilde Weste”-brief rakende Cloetesville gelees (“Misdaad in Stellenbosch – maar wat van Cloetesville?”, 23 Januarie).
-
Boeliegedrag maak Susan sterker
Susan Muller se droom om ’n skoonheidskoningin te word, het met ’n groot struikelblok begin, maar nou gebruik sy dié les om ander te inspireer.
-
-
Fees van kultuur tref Pniël
Hierdie komende naweek vind ’n viering van Afrikaans en die verskeie stemme wat die taal so besonder maak, in Pniël plaas.
-
ADVERTORIAL: Stellenbosch publisher African Sun Media relocates to Devon Valley
On Wednesday (12 February) the home-grown company African Sun Media marked the launch of its new print plant situated at The Woodmill in Devon Valley.







