Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Partye wag op hete kole
Die partye betrokke by die Botmaskop- ontwikkeling wag nou op hete kole om te hoor of werk aan die luukse ontwikkeling kan voortgaan.
-
Skenk en red tot drie lewens
Die Wes-Kaapse bloeddiens doen ’n beroep op skenkers om, ter viering van die maand van liefde, ’n stukkie van hul hart te deel deur bloed te skenk.
-
Gesprekke oor misnoeë
Hoewel talle studente van die Universiteit Stellenbosch (US) verlede week soos ’n golf mense tydens ’n vreedsame betoging rondbeweeg het, blyk dit alles is nou weer terug na normaal.
-
Klapmuts-strate bly skoon
Vrywilligers van die Shincheonji- Kerk van Jesus en Nehemia Ministries in Klapmuts het Saterdag 15 Februarie saam met gemeenskapslede hul moue opgerol om die strate van die dorp in ’n grootskaalse skoonmaak-inisiatief op te ruim.
-
Letterkunde gevier
Die agtste Adam Small-fees het die afgelope naweek in Pniël plaasgevind en het alles van gedigte tot Yaardt-musiek opgelewer.
-
-
Social-grant payments uninterrupted
No social-grant payments will be stopped despite the ongoing issues with the Sassa-card renewal crisis.
-
Verken só die Karoo se geheime te voet
Mense wat op soek is na ’n avontuur, word genooi om in te skryf vir die Camino van die Sandsteenkerke, wat van Vrydag 25 April tot Vrydag 2 Mei in die Klein Karoo plaasvind.
-
No longer safe anywhere
While going about their normal daily lives, residents may not realise robbers are looking to steal their possessions.
-
Stabbing at Klapmuts High
Parents of learners at Klapmuts High School are demanding answers from the principal and the school governing body (SGB) after a stabbing incident took place in the school grounds on Tuesday morning (25 February).





