Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Sokkerfees in Idasvallei hierdie naweek
Groot sokker word verwag by ’n registrasiedag by die Idasvallei-sportterrein op Saterdag 8 Maart. Vir die eerste keer sal Nelsons-sokkerklub en Idasvallei-sokker hande vat en ’n gesamentlike registrasiedag behartig ter […]
-
Cash injection for Stellenbosch Trail Fund
Trail runners give the team that keep Stellenbosch’s trails neat and tidy a boost last week thanks to a R20 000 donation. The Stellenbosch Trail Fund (STF) is a non profit […]
-
Meyer-moordsaak na streekshof
Die vyf verdagtes wat aangekla word van die moord op Harlene Meyer het Donderdag (27 Februarie) vlugtig in die Stellenbosch-hof verskyn nadat al vyf hul borgtogaansoek laat vaar het. Francois […]
-
Seldsame blom ‘herrys’ in berg
Tussen die gewilde staproetes teen die hange van Botmaskopberg groei ’n blommetjie wat onlangs amptelik ’n naam gekry het – danksy ’n plaaslike plantkundige. Dr. Brian du Preez stap gereeld […]
-
“Robber” wounded during foiled armed robbery
Three would-be armed robbers’ plans were foiled by Stellenbosch police, during an incident at a meat market in Bridge Road, Khayamandi, last Thursday (27 February). On arrival, the police found […]
-
Stellenbosch-munisipaliteit help met nuwe Sassa-kaarte
Plaaslike begunstigdes wat maandeliks ’n staatstoelae ontvang, het vandeesweek kans om hulp by verskeie punte naby hulle te ontvang om te verseker hulle is gereed vir die oorskakeling van die ou, goue Sassa-kaart na ’n nuwe kaart.
-
-
Dorpskalender: Wat om te doen in Stellies die naweek
Op soek na iets wat jy en jou gesin dié naweek kan doen? Loer bietjie na ons weeklikse dorpskalender om te sien wat in jou dorp gebeur.
-
Sluit by dié sportklubs aan
Die Black Pumas-netbalklub nooi jong netbalspelers om by sy oefensessies ter voorbereiding vir die 2025-seisoen aan te sluit. Dit word Dinsdag en Donderdag om 17:00 by die Cloetesville-sportterrein aangebied.
-
Pet Food City blaf sewende keer
Sluit aan by die Stellenbosch Pet Food City-span om hul tweede winkel, Pet Food City Simonsrust, se sewende verjaarsdag te vier!










