Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Video: Beamptes dreig om kurator te ‘bliksem’
Wat as ‘n woordewisseling tussen twee polisiebeamptes en die kurator van die Botaniese Tuine begin het, het in dreigemente van onder meer “ons gaan jou bliksem” en “ons gaan jou in die selle gooi” ontaard.
-
Sonkrag: Dit kóók by Maties
‘n Middeleeuse wa met ‘n paraboliese struktuur daarop gemonteer het baie aandag getrek by Universiteit Stellenbosch se Rooiplein.
-
New twist to De Warenmarkt offering
The new Kan 10 restaurant, a collaboration between two local chefs, opened its doors recently at De Warenmarkt.
-
#RedtAPE-veldtog: US-koor verbreek stilte
Ná ‘n weeklange veldtog om bewustheid oor verkragtingskultuur by Universiteit Stellenbosch te vergroot, het die #RedtAPE-veldtog ‘n byeenkoms op die Rooiplein se trappe gehou.
-
Kampus stil ná ‘verkragting’
“Waarom is Universiteit Stellenbosch (US) se kampus so stil in verband met die verkragting wat daar plaasgevind het?”
-
Vermeende verkragter kry R500 borgtog
Die vermeende verkragter van ‘n vrouestudent by Universiteit Stellenbosch is op borgtog van R500 vrygelaat.
-
Matie buite Harmonie verkrag
Universiteit Stellenbosch het gisteraand in ‘n persverklaring bekend gemaak ‘n geval van verkragting is by die universiteit aangemeld.
-
Foto’s: EFF betoog by US
Ten spyte van ‘n woordewisseling tussen lede van die SAPD en die EFF Student Command, sê Universiteit Stellenbosch die betogers is nie Donderdag 3 Maart toegang tot die kampus geweier is nie.
-
Sewe Maties ondersoek vir vandalisme
Sewe studente van Universiteit Stellenbosch is van vandalisme aangekla ná hulle vermoedelik skade aan die Jan Marais-standbeeld gerig het.
-
Raad se besluit weerspreek skikking
Universiteit Stellenbosch se raad het tydens ‘n vergadering op Saterdag 20 Februarie besluit dat “die taalbeleid, -plan en -spesifikasies buigsaam toegepas mag word”.









